Theresa Merritt

Theresa Merritt
Geboorte (1924-09-24)24 September 1924
Sterfte 12 Junie 1998 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Theresa Merritt (24 September 1924 – 12 Junie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Goodbye Girl (1977), The Wiz (1978), The Best Little Whorehouse in Texas (1982), en Billy Madison (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy